GarsiePay

by Omnea Software

🗂️ Finance

🆓 free

4.9/5 ( 983+ reviews)
Android application GarsiePay screenshort

Features GarsiePay

GarsiePay bied verskeie opsies om transaksies te voltooi en transaksies word onmiddellik gefasiliteer en verwerk.
GarsiePay kan by enige instansie gebruik word wat van die volgende betalings opsies gebruik maak:• CHIPS® Payment Network• Masterpass• wiCode• SnapScanGarsiePay gebruikers kan ook voorafbetaalde produkte koop van o.a.
Vodacom, MTN, Cell C, en vele meer, direk vanuit die app.
Dit sluit in:• Lugtyd• Data en SMS bondelsGebruikers kan ook kontant onttrek vanuit hulle GarsiePay beursie deur:• Kaartlose OTM onttrekkings vanuit die app.• Kontant onttrekkings by enige Checkers of Shoprite winkel landwyd.Gebruikers kan geld in hulle GarsiePay beursie sit vanuit die app deur n EFT-betaling, kaart betaling of deur kontant by enige Pay@ kiosk landwyd.
GarsiePay gebruikers kan geld aan mekaar stuur teen geen fooie en dit is onmiddellik beskikbaar vir gebruik.
Met GarsiePay word jy in kennis gestel van alle transaksies op jou rekening en GEEN geld kan uit jou beursie beweeg sonder jou toestemming.
Alle transaksie fooie is deursigtig en die gebruiker sal alle fooie sien voordat enige transaksie goedgekeur word.GarsiePay het geen maandelikse fooie nie en benodig nie n minimum balans nie!

👥

Social Features

Connect and share with friends and the community.

📊

Productivity Tools

Boost your productivity with powerful tools and features.

🛍️

Shopping Features

Shop online and find the best deals.

Screenshots

See the GarsiePay in Action

GarsiePay Screen 1
GarsiePay Screen 2
GarsiePay Screen 3

Get the App Today

Download on Google Play

Available for Android 8.0 and above